+ 27 53 832 9595

RSG landbou 100 – 104 FM 11:45 Saterdag 30 Julie RSG Landbou

Raad van ‘n opkomende boer wat deelneem aan die Bonsmara projek van die DLWK –

Kry soveel inligting moontlik oor dit wat jy graag wil bereik en woon kursusse en boeredae by        

Luister weer of laai program  af: http://www.elsenburg.com/resource-library/radio-elsenburg

Navrae: 072 142 1614

RSG landbou 100 – 104 FM 04:45 Vrydag 29 Julie RSG landbou

  • Mini-plase benut in  studente opleiding   Bryan King   049 842 1113  
  • Inmaak-droëvrugte inligtingsdag, 11 Aug, Robertson   Wiehahn Victor  021 872 1501 
  • Harlekyn lieweheer spesie word indringer   Riaan Stals   stalsr@arc.agric.za     kyk kleurvariasie van die harlekyn op web
  • Bedrog met  all –pay  op plase   Rita Andreas   076 790 1066  
  • Lae koste weiding vir oorwintering in Oos-Kaap   Jorrie Jordaan   Gideon.jordaan@drdar.gov.za    048 881 4513   
RSG Landbou 20 Junie 2016

RSG Landbou 20 Junie 2016

RSG Landbou 20 Junie 2016

Dit gaan goed met die volstruisbedryf. Piet Klein van die Volstruisbesigheidskamer gesels oor die stand van die bedryf – veral op die vooraand van ‘n EU besoek aan Suid-Afrika. Daar is ook ‘n gesprek met een van die wenners van die Shiraz-kompetisie, Conrad Vlok en daar is nuus oor nuwe inisiatiewe om skaapvleis te bemark.