Agri Noord-Kaap
Kongres 2023
Agri Noord-Kaap Kongres 2023
Ons is bevoorreg om afgevaardigdes, gaste en sprekers te verwelkom by die 44ste jaarlikse Agri Noord-Kaap Kongres 2023 in Kimberley op 23 & 24 Augustus 2023. Kyk gerus hier onder na die videos wat geneem is tydens die kongres.
Kliek hier om die program in pdf formaat af te laai.
Besoek gerus die Agri Noord-Kaap YouTube-kanaal om van die video’s te sien wat nie hier gelys is nie.
Openingsrede Dag 1
Ds. Chris Erasmus
Konstituering en Aankondigings
Mnr. Dirk Krapohl | Hoof Uitvoerende Bestuurder Agri Noord-Kaap
Verwelkoming
Mnr. Nicol Jansen | President Agri Noord-Kaap
Presidentsrede
Mnr. Nicol Jansen | President Agri Noord-Kaap
Groeteboodskap
Mnr. Koning Scholtz | RPO Noord-Kaap Voorsitter
Besprekingspunt
Hoërskool Martin Oosthuizen
Die Kongres bespreek die belangrikheid van ‘n gesonde liggaam, siel en gees om ‘n boerdery onder moeilike omstandighede suksesvol te bestuur.
Besprekingspunt
Hoër Landbouskool Jacobsdal
Die Kongres bespreek die belangrikheid van ‘n gesonde liggaam, siel en gees om ‘n boerdery onder moeilike omstandighede suksesvol te bestuur.
Spreker
Gesonde Leefstyl
Spreker
Mnr. Albert Ferreira | Gesonde liggaam, siel en gees
Toyota SA Jongboer van die Jaar
Die aankondiging van die Agri Noord-Kaap Jongboer van die Jaar, Nuwe Generasie Boer van die Jaar en Nasionale Verteenwoordiger word aangewys.
Me. Annalie Lerm, Distrik Bestuurder: Verkope & Na Verkope, Toyota Suid Afrika Motors
Groeteboodskap
Mnr. Gerhard Bruwer | Graan SA – Streek 25 Verteenwoordiger
Openingsrede Dag 2
Past. Mark Southey
Elektrisiteitskrisis in SA
Hoër Landbouskool Noord-Kaap
Sessie – Elektrisiteitskrisis in SA
Paneelbespreking – Watter opsies het die landbousektor?
Onderwerp – Kongres bespreek die belangrikheid van ‘n alternatiewe elektrisiteitsvoorsiening binne die landbousektor om te verseker voldoende voedsel- en veselproduksie.
Sessie – Identifisering en Bestuur van Landbourisiko’s
Mnr. Willem Symington
Onderwerp – Verseker ‘n volhoubare en winsgewende landboubesigheid deur risiko’s te identifiseer en te bestuur.
Paneellede – Deon van der Westhuizen, Christo van der Rheede & Andrea Campher
Spreker
Mnr Christo van der Rheede | Die Agri SA-struktuur as ‘n platform vir die ontsluiting van waarde binne die landbou, dien die primêre produsent, ongeag die kommoditeitsvertakking.
Erkennings en kongres verdaag
Mnr. Willem Symington