+ 27 53 832 9595
Ons het afgevaardigdes, gaste en sprekers verwelkom by die 45ste jaarlikse Agri Noord-Kaap Kongres 2024 in Kimberley op 21 en 22 Augustus 2024. Kyk gerus na die video’s wat tydens die kongres geneem is hieronder.

Kliek hier om die program in pdf formaat af te laai.

Besoek gerus die Agri Noord-Kaap YouTube-kanaal vir meer video’s.

Openingsessie Dag 1

Konstituering en Aankondigings – Dirk Krapohl

Openingsrede

Ds Marais Kluge

Verwelkoming

Willem Symington

Presidentsrede

Willem Symington

Motiveringspreker

Hoe gaan dit op my plaas? – Kobus White

Gasspreker

Lid van die Uitvoerende Raad vir Landbou – Ms Mase Manopole

Spreker

Die toekomsvisie van Agri SA – Johann Kotzé

Bespreking

Gemeenskapsbetrokkenheid as sleutel tot ’n suksesvolle samelewing – Wiaan van Rensburg

Toyota SA Jongboer van die Jaar

Aanbieding van Agri SA / Toyota SA se Jongboer van die Jaar-kompetisie.

Toyota SA Jongboer van die Jaar

Die aankondiging van Agri Noord-Kaap se deelnemers en die nasionale verteenwoordiger – Willem Symington & Annelie Lerm

Aand Funksie

Geborg deur ABSA

Openingsrede Dag 2

Ds Estian Mentz

Besprekingspunt

’n Nuwe generasie se toekoms in die landbou – Martin Oosthuizen & Hoër Landbouskool Jacobsdal

Spreker

Opvolgstrategieë van familieboerdery en voortbestaan van een geslag na die ander – Theo Vorster

Bespreking

Wat is die toekoms en beskikbaarheid van water en die bestuur daarvan? – Hannes de Wet

Agri NK Stigting

Janine Byleveld
www.agrink.org.za

Bedankings en Kongres Verdaag

Wiaan van Rensburg

Borg

GWK – Bou ‘n Vuurpyl

Share This