Agri Noord-Kaap
Agri NK is toegewy tot die ontwikkeling van landbou in die Noord-Kaap Provinsie in Suid-Afrika. Ons is ‘n nie-winsgewende organisasie wat help om ‘n stabiele, winsgewende landbou-omgewing in die provinsie te ontwikkel en bevorder. Besoek ons webwerf gereeld om in kontak en op datum te bly met die nuutste nuus van AGRI Noord-Kaap.

Platinum Borg
ABSA – By ABSA Agribesigheid, glo ons daarin om blywende verhoudings met ons kliënte te kweek om hulle op hul reis na sukses te plaas. As jy met ABSA ‘n vennootskap aangaan, gaan jy nie ‘n vennootskap met sommer enige bank aan nie; jy gaan ‘n vennootskap aan met die bank wat hier is sodat jy kan floreer.
Kliek op die skakels om die nuutste ABSA Agri Trends af te laai –
ABSA Agri Tendense Vee en Vesel
ABSA Agri Tendense Graan en Groente

By ABSA Agribesigheid, glo ons daarin om blywende verhoudings met ons kliënte te kweek om hulle op hul reis na sukses te plaas. As jy met ABSA ‘n vennootskap aangaan, gaan jy nie ‘n vennootskap met sommer enige bank aan nie; jy gaan ‘n vennootskap aan met die bank wat hier is sodat jy kan floreer.
Kliek op die skakels om die nuutste ABSA Agri Trends af te laai –
ABSA Agri Tendense Vee en Vesel
ABSA Agri Tendense Graan en Groente
Huidige Nuus
This year’s Nampo Harvest Day is expected to draw more than 70 000 visitors Farmers Weekly | Annelie Coleman
The event, now in its 57th year, remains the largest and most influential agricultural trade show in the Southern Hemisphere, and is a critical platform for South Africa’s...
South Africa’s tractor park has been growing steadily in size and power over the past 20 years Farmers Weekly | Glenneis Kriel
AGFACTS Newsbrief estimated the total tractive power in the South African tractor park at 8,72 million kW in 2024. This is 6% higher than in 2023 (8,21 million kW), 32% higher...
Farmers have been warned to prepare for a second strike of the African armyworm Farmers Weekly | Glenneis Kriel
Dr Gerhard Verdoorn, operations and stewardship manager at CropLife South Africa, said that South Africa recently experienced one of its biggest infestations of African armyworm...
Potgooi
Inligting
Agri Noord-Kaap Stigting Niewinsgewende Maatskappy
Donasies kan anoniem gemaak word, of as ‘n faktuur benodig word kan ‘n email gestuur word aan janine@agrink.co.za.
Klik hier om die webwerf van die “Agri Northern Cape Foundation” te besoek en ‘n skenking te maak met ons veilige aanlyn betaalstelsel.






