+ 27 53 832 9595

Agri Noord-Kaap Kongres 2022

Agri Noord-Kaap Kongres 2022

Ons is bevoorreg om afgevaardigdes, gaste en sprekers te verwelkom by die 43ste jaarlikse Agri Noord-Kaap Kongres 2022 in Kimberley op 24 & 25 Augustus 2022. Kyk gerus hier onder na die videos wat geneem is tydens die kongres.

Kliek hier om die program in pdf formaat af te laai.

Openingsrede

Me. Alta Strauss
Tema – Hoe oorkom ek uitdagings met positiewe denke?

Groeteboodskap

Mnr. Willem de Chavonnes Vrugt | President Agri Noord-Wes

Presidentsrede

Mnr. Nicol Jansen | President Agri Noord-Kaap

Klik hier om Nicol se Presidentsrede in PDF-formaat te sien.

Die Premier

Mnr. Zamani Saul spreek die kongres toe

Polisie Vennootskap

Samewerking tussen Agri Noord-Kaap en Luitenant-Generaal Otola sal verseker dat die Noord-Kaap ’n veiliger en beleggersvriendelike provinsie is.

Motiveringspreker

Mnr. Charl Saunderson
Tema – Hoe kan my ingesteldheid op my plaas, my boerdery en arbeid na nuwe hoogtes neem?

Groeteboodskap

Mnr. Peter Cloete | President Agri Oos-Kaap

Oorhandigings

Eretoekennings

Regstreeks op OFM

Nicol Jansen, President van Agri NK, praat regstreeks op OFM vanaf die Agri Noord-Kaap Kongres 2022 oor landbou en boerdery.

Ekonomiese Sessie

Mnr. Daneel Rossouw | Funksionele Hoof – Landbou, Nedbank
Tema – Kan die landbou se groei potensiaal ontgin word om tred te hou met stygende insetkoste on verdere koste knyptang te versag. Watter rol kan die AAMP speel in hierdie verband?

Klik hier om Daneel se praatjie in PDF-formaat te sien.

Politieke Sessie

Prof. Elmien du Plessis | Mede Professor – Regsfakulteit, Noord-Wes Universiteit
Tema – Die politieke invloed op wetgewing wat ekonomiese groei in die landbou kniehalter!

Klik hier om Elmien se praatjie in PDF-formaat te sien.

Toyota SA Jongboer van die Jaar

Die aankondiging van die Agri Noord-Kaap Jongboer van die Jaar, Nuwe Generasie Boer van die Jaar en Nasionale Verteenwoordiger word aangewys.

Me. Annalie Lerm, Distrik Bestuurder: Verkope & Na Verkope, Toyota Suid Afrika Motors

Spreker

Mnr. Christo van der Rheede | Uitvoerende Direkteur, Agri SA
Tema – Agri SA se rol as beïnvloeder van beleid ten einde landbouers ekonomies volhoubaar te hou om voedsel- en veselsekerheid te bewerkstellig.

Klik hier om Christo se praatjie in PDF-formaat te sien.

Paneelbespreking

Gespreksleier – Mnr. Wiaan van Rensburg
Tema – Die paneel bespreek huidige wetgewing in proses van aanpassing asook moontlike ANC-skenkings-
beleid wat die lig kan sien op die komende ANC-beleidskonferensie. Hoe raak hierdie aanpassings die
landbousektor en hoe kan die landbousektor hierdie prosesse beïnvloed?

Paneellede – Me. Elmien du Plessis, Me. Lebogang Sethusha | Agri SA en Mnr. Willem de Chavonnes Vrugt

Bedankings

Aangebied deur Mnr. Willem Symington

Borge

Baie dankie aan ons borge vir ‘n wonderlike kongres.

Share This