RSG Landbou 20 Junie 2016

Dit gaan goed met die volstruisbedryf. Piet Klein van die Volstruisbesigheidskamer gesels oor die stand van die bedryf – veral op die vooraand van ‘n EU besoek aan Suid-Afrika. Daar is ook ‘n gesprek met een van die wenners van die Shiraz-kompetisie, Conrad Vlok en daar is nuus oor nuwe inisiatiewe om skaapvleis te bemark.

Share This