Basterkrag is ‘n belangrike komponent van veeteelt. Dr. Michael Bradfield van Breedplan praat uitgebreid oor die voordele van basterkrag. Daar is ook ‘n bydrae oor die verblyfreg van swart arbeiders wat soms op plase woon en elders werk. En Nick Serfontein van Sernick gesels oor planne om ‘n Bonsmara-handelsmerk te vestig.

Share This