Spreker Dr Rob Adam SKA Suid-Afrika Projek Direkteur
Dr Rob Adam van die SKA in SA het die kongres met meer inligting voorsien oor die SKA-projek in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Die volledige aanbieding kan hier afgelaai word (160 KB) – kliek hier
Meer inligting oor die SKA kan hier afgelaai word –
SKA SA webwerf – kliek hier
SKA Hoofkwartier webwerf – kliek hier
SKA op Wikipedia – kliek hier
2016 Boer van die Jaar – Piet Karsten AGRI Noord-Kaap Kongres 2016
Mnr Piet Karsten is aangewys as AGRI Noord-Kaap se boer van die jaar by die AGRI NK 2016 Kongres. Baie geluk Piet, julle verdien dit!
Geskiedenis oor die Karsten Groep
Piet en Babsie Karsten stig hul familie boerdery in 1968 op Kanoneiland wes van Upington langs die Oranjerivier. Jare later in 1980 koop hulle die plaas Roepersfontein, wat nou die hoof kwartiere vir die Karsten Groep is. Kliek hier vir meer inligting oor die geskeidenis.
Karsten Groep Filosofie
Die Karsten Groep is een van Suid-Afrika se voorste landbou-ondernemings gerespekteerde plaaslik sowel as internasionaal vir die uitnemendheid van sy produkte, voorpunt innovasie en integriteit in sy omgang met mense, diensverskaffers en kliënte.
Karsten Groep Visie
Die Karsten Groep streef daarna om produktiwiteit ten einde winste te verhoog en om produkte en markte wat ons in staat sal stel om meer werkgeleenthede te skep ontwikkel verder te optimaliseer.
Besoek gerus die Karsten Groep se webtuiste vir meer inligting – kliek hier
Spreker Mnr Jacques Visser YahClick projekbestuurder by VOX Telecom
Mnr Jacques Visser, YahClick projekbestuurder by VOX Telecom bied aan “Breeband internet vir landelike gebiede”
Die volledige aanbieding kan hier afgelaai word (1.5 MB) – kliek hier
Spreker Mnr Christo van der Rheede Adjunk Uitvoerende Direkteur van Agri SA
Mnr Christo van der Rheede, Adjunk Uitvoerende Direkteur van Agri SA bied aan ” Vennootskappe: Moontlikheid of mite? Ekonomiese en sosio-ekonomiese eise van die tyd – bring alle partye insluitend die staat hul kant? ”
Die volledige aanbieding kan hier afgelaai word (3.8 MB) – kliek hier
Spreker Mnr Barney Kakora Senior Adviseur by Eskom
Mnr Barney Kakora, senior adviseur by Eskom bied aan “Vermindering van bedryfskoste deur energiedoeltreffendheid in die landbousektor te optimaliseer”
Die volledige aanbieding kan hier afgelaai word (3.1 MB) – kliek hier