Mnr Piet Karsten is aangewys as AGRI Noord-Kaap se boer van die jaar by die AGRI NK 2016 Kongres. Baie geluk Piet, julle verdien dit!
Geskiedenis oor die Karsten Groep
Piet en Babsie Karsten stig hul familie boerdery in 1968 op Kanoneiland wes van Upington langs die Oranjerivier. Jare later in 1980 koop hulle die plaas Roepersfontein, wat nou die hoof kwartiere vir die Karsten Groep is. Kliek hier vir meer inligting oor die geskeidenis.
Karsten Groep Filosofie
Die Karsten Groep is een van Suid-Afrika se voorste landbou-ondernemings gerespekteerde plaaslik sowel as internasionaal vir die uitnemendheid van sy produkte, voorpunt innovasie en integriteit in sy omgang met mense, diensverskaffers en kliënte.
Karsten Groep Visie
Die Karsten Groep streef daarna om produktiwiteit ten einde winste te verhoog en om produkte en markte wat ons in staat sal stel om meer werkgeleenthede te skep ontwikkel verder te optimaliseer.
Besoek gerus die Karsten Groep se webtuiste vir meer inligting – kliek hier