Agri Noord-KaapAgri Noord-Kaap se president, Nicol Jansen, het die aankondiging dat dié provinsie deur die regering as ‘n rampgebied verklaar is, met ope arms verwelkom.
 
Jansen het aan OFM se Martin van der Merwe op die Big Breakfast-program gesê dit is verblydende nuus, sienende daar al vir ‘n geruime tyd gepoog word om die rampverklaring ‘n werklikheid in die Noord-Kaap te maak. Jansen sê dit gaan daartoe lei dat die landboubedryf nou aanspraak op regeringshulp kan maak.

Jansen hoop egter nie die verlede herhaal homself nie met betrekking tot dié rampverklaring waartydens die…

Agri Noord Kaap

Share This