Die African Farmers’ Association of South Africa (Afasa) begin nou druk op mnr. Senzeni Zokwana, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, plaas oor die vordering wat gemaak is rakende verskeie landboukwessies.

2015 is deur die ANC as jaar van die Vryheidsmanifes verklaar, wat beteken dat die grond gedeel sal word met dié wat dit bewerk.

Die herlewing van die waardekettings vir die landbou en landbouverwerking vorm deel van die nege prioriteite wat pres. Jacob Zuma in sy staatsrede uitgelig het.

Klik hier vir meer info.

Share This