[:en]
INSIG: Paneelgesprek – Jan Bosman & Dan KriekDan Kriek, Agri SA se adjunk-president op Maandag 15 Junie 2015 deelgeneem aan ‘n gesprek, op kykNET Insig oor Die aard en omvang van beleidsonsekerheid onder Afrikanergroepe, die gevolge wat dit het/kan hê… Volg die skakel om na die gesprek te luister |
|
Nation in conversation: An initiative of Senwes
Day 1 Labour relations |
|
Martiens du Plessis (grondkundige: NWK Landboubestuursdienste) en Gerrie van der Merwe (Agri NW-Jongboer van die Jaar 2011)Het aan die paneelbespreking deelgeneem. |
|
Agri NW Jongboerkonferensie: Mnr Hans vd Merwe, Uitvoerende Direkteur van Agri SAGesels oor jongboere se strewe na uitbreiding vir groter produksie-eenhede om ekonomie van skaal te verkry. |
|
Magnus Theunissen (voorsitter: Agri NW-Jongboervereniging) Het gedurende die Agri NW-Jongboerkonferensie ʼn paar aktuele vrae beantwoord. |
|
Insig: Beperking geplaas op grondbesit – 03/02/2015 |
|
Dagbreek: Landbou Aktueel – Hans van der Merwe en Bennie van Zyl – 02/02/2015Mnr. Hans van der Merwe was vanoggend ‘n gas op Dagbreek, ook om grondsake te bepreek. Hieronder ‘n skakel na dié onderhoud. |
|
Dagbreek: Landbousake – Hans van der MerweHans van der Merwe, Agri SA se uitvoerende direkteur gesels op Dagbreek oor die nuwe grondhervormingsplan en presies wat dié program behels. Click here to view the interview» |
|
Tobacco farmers want their voices heardRepresentatives of tobacco growers across the continent have called on governments to include them in policy discussions that will have a direct impact on their lives. Francois van der Merwe, CEO of the Tobacco Institute of Southern Africa joins CNBC Africa to explain more.. Click here to view the interview» |
|
Dagbreek: Onderhoud – Francois van der MerweDie afgelope week is daar berig dat die polisie in Polokwane, beslag gelê het op onwettige sigarette ter waarde van sowat 3,5 miljoen rand. Ons praat met die voorsitter en uitvoerende hoof van die Tabakinstituut van Suider-Afrika, Francois van der Merwe, oor die handel van onwettige sigarette. Click here to view the interview» |
|
Dagbreek: Onderhoud – Theo Boshoff oor die gronddebat24 Jun 2014 Ons praat met Theo Boshoff, die regsbeampte van Agri SA. Click here to view the interview» |
|
Dagbreek: Landbou aktueel – Dawie Maree25 Maart 2014 Ons praat nou met die landbou-ekonoom van Agri SA, Dawie Maree oor die prys van witmielies en dat daar selfs ‘n skaarste kan ontstaan aan mieliemeel. Click here to view the interview» |
|
Dagbreek: Landbou aktueel – Kobus Visser, veediefstal en plaasgeweld18 Maart 2014 Agri SA wend deesdae hul eie pogings aan om die platteland veiliger te maak, dit natuurlik terwyl daar heewat streke is wat swaar onder veediefstal en plaasgeweld deurloop. Kobus Visser vertel vir ons meer. Click here to view the interview» |
|
Dagbreek: Onderhoud – Dawie Maree11 Maart 2014 Eskom moes verlede week beurtkrag instel, en die druk op die nasionale kragnetwerk is steeds groot. Hier om ons meer oor die elektrisiteitskrisis se uitwerking op die landbou te vertel is die senior ekonoom van Agri SA, Dawie Maree.Click here to view the interview» |
|
Nasie in GesprekVandag in Nasie in Gesprek gesels ons met prof. Johann Kirsten, die Hoof van die Departement Landbou-ekonomie, voorligting en landelike ontwikkeling aan die Universiteit van Pretoria. Hy vertel ons meer oor Suid-Afrika se eie streeksgebaseerde voedselproduksie.Click here to view the interview» |
|
Congo harvest time | Please take note that there will be a television broadcast on DSTV channel 144 KYKNET, about the Convoy and Settlement of the South African Farmers in the Congo on Sunday 25th May at 16h00. |
Nasie in gesprek tydens Nampo 2014 | Hoogtepunte van Dag 1 se gesprek uitgesaai word op DV Sondag 25 Mei om 12:00 op kykNET, kanaal 144. |
U kan ook gereeld inloer by die YouTube kanaal | |
Dagbreek: Landbousake – Die verkiesingsproses in landelike gebiede
Mnr Johan Pienaar, Adjunk Uitvoerende Direkteur: Agri SA, het op 7 Mei aan die landbou segment van Kyknet se Dagbreekprogram deelgeneem waar daar gefokus op die verkiesing en waar Agri SA hulself verbind het om hulle volle samewerking te verleen om die verkiesingsproses ook in landelike gebiede vlot te laat verloop. Kliek op die skakel om na die volledige inset te kyk . Click here to view the interview» |
|
CNBC Africa – Focus on the South African Agricultural SectorMr Hans van der Merwe, Executive Director: Agri SA, joined CNBC Africa on 10 April 2014 to provide an overview of the South African agriculture space. Click here to view the interview» |
|
Dagbreek: Diskoers – GrondhervormingMnr Hans van der Merwe, Uitvoerende Direkteur: Agri SA, het op 9 April aan ‘n Diskoers-segment van Kyknettv se Dagbreekprogram waar daar gepraat is oor grondhervorming en die volgende vraag aan die deelnemers gestel is: Hoe verander jy die status quo sonder om Suid-Afrikaanse landbou te benadeel, maar weliswaar meer swart boere deel van die kommersiële landbou te maak? Kliek hier om na die onderhoud te kyk.Click here to view the interview>> |
|
Dagbreek: Diskoers – GrondhervormingInleidend is daar baie om te sê oor grondhervorming en grondonteiening. Die afgelope week alleen is daar verskeie wette en wetswysigings in die soeklig. Die adjunkpresident van AgriSA, Theo de Jager, en die hoofbestuurder van die TLU SA, Bennie van Zyl het op 19 Maart 2014 deelgeneem aan kykNET se se Dagbreekprogram om te help om sin te maak uit die wetgewing. Kliek hier om na die onderhoud te kyk. Click here to view the interview>> |
[:za]
INSIG: Paneelgesprek – Jan Bosman & Dan KriekDan Kriek, Agri SA se adjunk-president op Maandag 15 Junie 2015 deelgeneem aan ‘n gesprek, op kykNET Insig oor Die aard en omvang van beleidsonsekerheid onder Afrikanergroepe, die gevolge wat dit het/kan hê… Volg die skakel om na die gesprek te luister |
|
Nasie in gesprek: ‘n Inisastief van SenwesDag 1 Arbeidsverhoudinge Kliek hier om video te kyk» Dag 2 Grondhervorming & finansieringsmodelle Kliek hier om video te kyk» Dag 3 Hulpbronne Kliek hier om video te kyk» Dag 4 Tegnologiese integrasie Kliek hier om video te kyk» |
|
Martiens du Plessis (grondkundige: NWK Landboubestuursdienste) en Gerrie van der Merwe (Agri NW-Jongboer van die Jaar 2011)Het aan die paneelbespreking deelgeneem. |
|
Agri NW Jongboerkonferensie: Mnr Hans vd Merwe, Uitvoerende Direkteur van Agri SAGesels oor jongboere se strewe na uitbreiding vir groter produksie-eenhede om ekonomie van skaal te verkry.
|
|
Magnus Theunissen (voorsitter: Agri NW-Jongboervereniging)Het gedurende die Agri NW-Jongboerkonferensie ʼn paar aktuele vrae beantwoord. |
|
Insig: Beperking geplaas op grondbesit – 03/02/2015 |
|
Dagbreek: Landbou Aktueel – Hans van der Merwe en Bennie van Zyl – 02/02/2015Mnr. Hans van der Merwe was vanoggend ‘n gas op Dagbreek, ook om grondsake te bepreek. Hieronder ‘n skakel na dié onderhoud. |
|
Dagbreek: Landbousake – Hans van der MerweHans van der Merwe, Agri SA se uitvoerende direkteur gesels op Dagbreek oor die nuwe grondhervormingsplan en presies wat dié program behels.Kliek hier om video te kyk» |
|
Tobacco farmers want their voices heardRepresentatives of tobacco growers across the continent have called on governments to include them in policy discussions that will have a direct impact on their lives. Francois van der Merwe, CEO of the Tobacco Institute of Southern Africa joins CNBC Africa to explain more.. Kliek hier om video te kyk» |
|
Dagbreek: Onderhoud – Francois van der MerweDie afgelope week is daar berig dat die polisie in Polokwane, beslag gelê het op onwettige sigarette ter waarde van sowat 3,5 miljoen rand. Ons praat met die voorsitter en uitvoerende hoof van die Tabakinstituut van Suider-Afrika, Francois van der Merwe, oor die handel van onwettige sigarette. Kliek hier om video te kyk» |
|
Dagbreek: Onderhoud – Theo Boshoff oor die gronddebat24 Jun 2014 Ons praat met Theo Boshoff, die regsbeampte van Agri SA. Klink hier om verder te lees» |
|
Dagbreek: Landbou aktueel – Dawie Maree25 Maart 2014 Ons praat nou met die landbou-ekonoom van Agri SA, Dawie Maree oor die prys van witmielies en dat daar selfs ‘n skaarste kan ontstaan aan mieliemeel. Klik hier om verder te lees» |
|
Dagbreek: Landbou aktueel – Kobus Visser, veediefstal en plaasgeweld18 Maart 2014 Agri SA wend deesdae hul eie pogings aan om die platteland veiliger te maak, dit natuurlik terwyl daar heewat streke is wat swaar onder veediefstal en plaasgeweld deurloop. Kobus Visser vertel vir ons meer. Klik hier om verder te lees» |
|
Dagbreek: Onderhoud – Dawie Maree11 Maart 2014 Eskom moes verlede week beurtkrag instel, en die druk op die nasionale kragnetwerk is steeds groot. Hier om ons meer oor die elektrisiteitskrisis se uitwerking op die landbou te vertel is die senior ekonoom van Agri SA, Dawie Maree.Klik hier om verder te lees» |
|
Nasie in GesprekVandag in Nasie in Gesprek gesels ons met prof. Johann Kirsten, die Hoof van die Departement Landbou-ekonomie, voorligting en landelike ontwikkeling aan die Universiteit van Pretoria. Hy vertel ons meer oor Suid-Afrika se eie streeksgebaseerde voedselproduksie.Klik hier om verder te lees» |
|
Congo harvest time | Please take note that there will be a television broadcast on DSTV channel 144 KYKNET, about the Convoy and Settlement of the South African Farmers in the Congo on Sunday 25th May at 16h00. |
Nasie in gesprek tydens Nampo 2014 | Hoogtepunte van Dag 1 se gesprek uitgesaai word op DV Sondag 25 Mei om 12:00 op kykNET, kanaal 144. |
U kan ook gereeld inloer by die YouTube kanaal | |
Dagbreek: Landbousake – Die verkiesingsproses in landelike gebiedeMnr Johan Pienaar, Adjunk Uitvoerende Direkteur: Agri SA, het op 7 Mei aan die landbou segment van Kyknet se Dagbreekprogram deelgeneem waar daar gefokus op die verkiesing en waar Agri SA hulself verbind het om hulle volle samewerking te verleen om die verkiesingsproses ook in landelike gebiede vlot te laat verloop. Kliek op die skakel om na die volledige inset te kyk . Klik hier om verder te lees>> |
|
CNBC Africa – Focus on the South African Agricultural SectorMr Hans van der Merwe, Executive Director: Agri SA, joined CNBC Africa on 10 April 2014 to provide an overview of the South African agriculture space. Klik hier om verder te lees>> |
|
Dagbreek: Diskoers – GrondhervormingMnr Hans van der Merwe, Uitvoerende Direkteur: Agri SA, het op 9 April aan ‘n Diskoers-segment van Kyknettv se Dagbreekprogram waar daar gepraat is oor grondhervorming en die volgende vraag aan die deelnemers gestel is: Hoe verander jy die status quo sonder om Suid-Afrikaanse landbou te benadeel, maar weliswaar meer swart boere deel van die kommersiële landbou te maak? Kliek hier om na die onderhoud te kyk.Klik hier om verder te lees>> |
|
Dagbreek: Diskoers – GrondhervormingInleidend is daar baie om te sê oor grondhervorming en grondonteiening. Die afgelope week alleen is daar verskeie wette en wetswysigings in die soeklig. Die adjunkpresident van AgriSA, Theo de Jager, en die hoofbestuurder van die TLU SA, Bennie van Zyl het op 19 Maart 2014 deelgeneem aan kykNET se se Dagbreekprogram om te help om sin te maak uit die wetgewing. Kliek hier om na die onderhoud te kyk. Klik hier om verder te lees>> |
[:]