+ 27 53 832 9595

Hierdie seisoen is, sedert 1960, die derde droogste seisoen wat aangeteken is.

Na aanleiding van die reënvalsyfers wat deur die Suid-Afrikaanse Weerdiens aangeteken is, is dit ook die droogste seisoen sedert die 1991-1992 droogte seisoen.

Die weerdiens meet seisoene vanaf Julie tot en met Junie van die volgende jaar. Sedert Suid-Afrika met die aantekening van gemiddelde reënvalsyfers begin het, is die droogte van 1991-1992 die ergste wat nóg ervaar is.

Klik hier om die volledige artikel te lees.

Share This