[:en]Water shortages in the Western Cape could potentially have a devastating effect on the key agricultural sector, and are proving a serious concern for authorities, provincial MEC for economic opportunities Alan Winde said on Friday.
Provincial authorities are closely monitoring the unusually dry seasonal weather in some regions amid fears that farmers could lose millions due to crop failure.
The Western Cape’s main feeder dams are at their lowest average levels in 20 years, even after this year’s rainfall season, raising the possibility of water restrictions.
Read the complete article here.[:za]Watertekorte in die Wes-Kaap kan potensieël rampspoedige gevolge op die agri-sektor hê en is tans ‘n bekommernis vir owerhede, só sê die provinsiale Lid van die Uitvoerende Komitee vir ekonomiese geleenthede, Alan Winde.
Provinsiële owerhede hou die ongewone droeë weerstoestande in sekere areas fyn dop, te midde van bekommernisse dat boere miljoene kan verloor as gevolg van misoeste.
Die Wes-Kaap se hoof voedingsdam is op sy laagste gemiddelde vlak in 20 jaar, selfs ná vanjaar se reënvalseisoen. Hierdie verhoog natuurlik die moontlik van die implementering van waterbeperkings.
Lees die volledige artikel hier. [:]