By Agri SA se kongres vroeër die maand in Pretoria, is verskeie sake wat uitdagings aan die landbou bied bespreek.

Agri SA se Adjunk-uitvoerende Direkteur Johan Pienaar, gee terugvoer in die hieropvolgende klankinsetsel oor van die belangrikste sake wat bespreek is, en die onderliggende boodskappe wat oorgedra is.

Klik hier om na dié insetsel te luister.

Share This