Opening spreker Mnr Omri Van Zyl Hoof uitvoerende beampte van AGRI SA

Opening spreker Mnr Omri Van Zyl Hoof uitvoerende beampte van AGRI SA

Opening spreker Mnr Omri Van Zyl die hoof uitvoerende beampte van AGRI SA met sy aanbieding  en tema “Landbou – ook ons toekoms!”

Omri het gefokus op “Wat gebeur in die wêreld en waarom dit belangrik is vir die landbou?” sowel as “Hoe sal die wêreld verandering “.

Die volledige aanbieding kan hier afgelaai word (3.4 MB) – kliek hier

AGRI SA CEO - Omri van Zyl

Agri Noord-Kaap Kongres 2016 Opening Mnr Henk van Wyk

Agri Noord-Kaap Kongres 2016 Opening Mnr Henk van Wyk

Die President van Agri Noord-Kaap, Mnr Henk van Wyk verwelkom alle afgevaardigdes en lede van Agri Noord-Kaap om die 37ste Jaarkongres se tema “Landbou – ook ons toekoms!” saam te bespreek sodat daar kardinale en rigtinggewende besluite oor ‘n toekomsgerigte strategie vir landbou en spesiaal georganiseerde landbou bepaal kan word. Die kongres is gehou op 24 & 25 Augustus 2016.

Wat moet die strategie wees en vereis dit ‘n rigting verandering? Hoe moet ons onsself strategies posisioneer?

Wees deel van die bespreking en help vestig planne oor hoe ons, onsself moet posisioneer gedurende hierdie ekonomiese, sosiale, maatskaplike en politieke onstabiliteit om grondwetlike uitdagings die hoof te bied.

Dames het ‘n opwindende Damesprogram saam met die bekende Nina Brown geniet.

Die volledige program met agenda, sprekers, borge en ander inligting kan hier afgelaai word (4 MB) – kliek hier

AGRI NK President 2016 - Henk van Wyk