Minister Senzeni Zokwana (Departement van Landbou, Bosbou en Visserye) wil meer swart boere in die wynbedryf sien. Mnr. Zokwana het by die African Farmers’ Association of South Africa (Afasa) se jaarkongres in Centurion gesê dat swart boere gereed moet wees vir uitvoergeleenthede.
Die departement van landbou, bosbou en visserye is besig om nuwe markte vir Suid-Afrikaanse landbouprodukte te bewerkstellig.
Peru stel onder andere beland in Suid-Afrikaanse appels en wyn.
Klik hier om die volledige artikel te besigtig.