GrainCO bied nuwe, opwindende geleenthede vir boere om lusern en ander voer vir die uitvoermark te lewer deur ‘n belegging van R50 miljoen wat hulle aan ‘n hooi-pers in Kimberley gemaak het.
Hierdie Amerikaanse hooi-pers sal in ‘n splinternuwe aanleg in die hoofstad van die Noord-Kaap gebou word. Die oogmerk van hierdie reuse-belegging is om aan boere wat in ‘n radius van 150km om Kimberley woonagtig is die geleentheid te bied om hul lusern en ander voerhooi aan BKB te lewer vir uitvoer.
Klik hier om die volledige artikel te besigtig.