Mnr. Mulco Manyama, belanghebbende verhoudingsdirektuer by AFGRI, en mnr. Henco de Jager, assistent-hoofbestuurder van menslike hulbronne by Senwes, voel dat meeste onbewus is van die suksesverhale in die landbou.

Die regering stel beskikbaar goeie grond met beter potensiaal aan die nuwe prodisente, as ook opleiding- en mentorskapprogramme aan. Landboumaatskappye werk graag saam met die provinsiale regering en help met die ontwikkeling van die nuwe produsente.

Twee nuwe maatskappy sentrums opgerig waar nuwe produsente opleiding en mentorskap ontvang. Een is in Gauteng en die ander in Noordwes. Hierdie opleiding wat die boere ontvang van die sentrums stel hulle in staat om deel te neem aan die plaaslike ekonomie, brei hul produksievermoë uit en skep werksgeleenthede.

De Jager noem dat dit makliker vir ‘n produsent is as hulle individueel gehanteer word eerder as ‘n hele groep op een plaas.

lees verder

Share This