Hortgro en die Land Bank werk saam om lenings aan opkomende vrugteboere beskikbaar te stel. Dié besigheidsproduk sluit in ‘n spesiale leningooreenkoms, mentorskap en administratiewe ondersteuning.

Hierdie inisiatief beoog om uitdagings soos hoë koste, grondsekuriteit, ‘n tekort aan vaardighede en marktoegang aan te pak, sê mnr. Anton Rabe, uitvoerende hoof van Hortgro, in ‘n nuusverklaring.

lees verder

 

 

Share This