e-Agri is the electronic newsletter of Agri SA. For comments and inquiries contact Thea or call 012-643 3400.
June 2014 |
BewaringWakkerstroom RentmeestersprojekAgri SA is deur die Departement van Omgewingsake se streekkantoor in Mpumalanga genader om betrokke te raak by die Wakkerstroom Rentmeesters Grondgebruiker Insentief Skema. Agri SA was suksesvol met die indiening van ‘n besigheidsvoorstel vir die Projek vir ‘n tydperk van drie jaar en dit geskied binne die raamwerk van die Uitgebreide Openbare Werke Program van die Departement van Omgewingsake, meer spesifiek die Werk vir Water Program. Read More |
BedryfsorganisasiesWolboere vol vertroue in leierskapGeen verandering is in die leierskap van die NWKV gemaak tydens die 85ste jaarkongres van die NWKV wat laasweek in Port Elizabeth plaasgevind het, toe mnr Harry Prinsloo tot voorsitter, Guillau du Toit tot vise voorsitter (kommersieel) en Sipiwo Makinana tot vise voorsitter (komunaal) verkies is. Al drie persone is eenparig verkies wat duidelik getuig van die vertroue wat in hul gestel word om die saak van die wolboer op beleidsvlak, produksie binne die bemarking- sowel as die institusionele omgewing te dra. Kliek hiervir ‘n foto van die manne aan die stuur. |
Jongboer van die JaarNog ‘n jongboer finalis aangewysDie jongboer kompetisie, geborg deur Toyota SA, is vir Agri SA en sy provinsiale organisasies belangrik en dra by tot die ontwikkeling van jong rolmodelle in die landbou. Dit is vanjaar die 10de keer dat Toyota SA die nasionale kompetisie borg en die wenner wat later vanjaar aangewys sal word, sal wegstap met ‘n nuwe Toyota Hilux bakkie. Tydens ‘n funksie van Agri Wes-Kaap, is Jaco du Toit, van Meerlust Plase in die Breedevallei distrik aangewys as die organisasie se wenner vir 2014. Lees meer |
Agri Securitas‘n Aand saam met legendesSpringbok rugby legendes, Gary Teichmann wat in 42 toetse en Stefan Terblanche wat in 37 toetse vir die Springbokke gespeel het, was die gasspreker en seremoniemeester tydens ‘n galafunksie wat op 28 Mei 2014 in Pietermaritzburg gehou is en saam geval het met die Royal Skou. Nagenoeg 240 gaste het die geleentheid bygewoon wat gedien het as ‘n fondsinsamelingsgeleentheid vir die Agri Securitas Trustfonds. Lees meer |
||
Disaster aidFinancial assistance for disastersThe Agri SA Management Committee chaired by the President of Agri SA, Mr Johannes Möller, was briefed on a report reflecting financial assistance made available by the Department of Agriculture, Forestry and Fisheries (DAFF) between the financial years 2011/12 and 2014/15. The breakdown of this assistance include R304 million for floods, R193.5 million for droughts and R297.7 million for other disasters like locusts and veld fires, as well as disaster risk reduction programmes. Read more |
Climate changeLong term adaptation scenarios (LTAS) and the El Niño riskAgri SA, on invitation of the Department of Environmental Affairs, attended a follow-up workshop on LTAS reports. These reports were also discussed in the Agri of FebMarch 2014. The LTAS aims to respond to the South African National Climate Change Response White Paper (NCCRP, paragraph 8.8) by developing national and sub-national adaptation scenarios for South Africa under plausible future climate conditions and development pathways. Read more |
WeatherExtreme winter fire season expectedAccording to an article called ‘Extreme winter fire season conditions expected following late rainfall’ published in the Fire and Rescue International (volume 2 no 10), preparations are underway in the South African fire fraternity for the approaching winter fire season, which runs from June to October and fire managers are readying themselves for the worst possible case. Read more |
Agri SecuritasHulle slaan af vir plaasveiligheidOp ‘n sonnige wintersdag en met die reuk van groengras op die setperk, het 25, 4 bal spanne afgeslaan in die NWK/Agri Securitas gholfdag ten bate van landelike veiligheid. Die dag is op 3 Junie 2014 op die Rustenburg gholfbaan aangebied. Deur hulle deelname het verskeie maatskappye erkenning gegee aan die unieke uitdagings waarmee die boerderygemeenskap te make het om hulle eie veiligheid te verseker en voort te gaan met landbouproduksie. Lees meer |
||
MediaAgri SA mediaverklarings / AGRI SA MEDIA RELEASESAgri SA het die volgende mediaverklarings uitgereik. Die volledige verklaring kan op Agri SA se webblad gelees word. Kliek hier Agri SA issued the following media statements. The full statement could be read on Agri SA’s webpage. Kliek hier 2 Junie/June Agri SA ewe bekommerd oor die ekonomie AGRI SA EQUALLY CONCERNED ABOUT ECONOMY 26 Mei/May Agri SA verlang toeganklikheid en samewerking AGRI SA REQUIRES ACCESSIBILITY AND COOPERATION 20 Mei/May Agri SA versoek omsigtige samestelling van die kabinet AGRI SA CALLS FOR PRUDENT COMPOSITION OF CABINET 6 Mei/May 2014-Verkiesing: Grondhervorming het wyer implikasies vir die ekonomie 2014 ELECTIONS: LAND REFORM HAS WIDER IMPLICATIONS FOR THE ECONOMY 4 April 2014 Politici soek stemme met landbou POLITICIANS USE AGRICULTURE TO SECURE VOTES |
||
MediaRSG LandbouAgri SA is verantwoordelik vir die Maandag-inset op die RSG Landbouprogram. Hieronder is ‘n link waar daar na onderhoude wat gevoer is geluister kan word. Die onderhoud(e) word in ‘n MP3-formaat aangebied. RSG Landbou 2 Junie 2014 Nic Opperman – Projek Wakkerstroom RSG Landbou 27 Mei 2014 Dawie Maree – Die boer en die Ouditeer RSG Landbou 26 Mei 2014 Theo Boshoff – 1913 Resitussie Werkswinkel RSG Landbou 19 Mei 2014 Johannes Moller – Agri SA en Grondhervorming RSG Landbou 12 Mei 2014 Jaco Maree – Veediefstal poging gefnuik in Vrystaat RSG Landbou 5 Mei 2014 Johan Pienaar – Verkiesing: Regte van plaaswerkers en eienaars RSG Landbou 28 April 2014 Sakkie van Zyl – Agri Noordwes Jongboer RSG Landbou 21 April 2014 Boeboe Louw – Agri Vrystaat Jongboer |
||
e-Agri is the electronic newsletter of Agri SA. For comments and inquiries contact Thea or call 012-643 3400.
Junie 2014 |
BewaringWakkerstroom RentmeestersprojekAgri SA is deur die Departement van Omgewingsake se streekkantoor in Mpumalanga genader om betrokke te raak by die Wakkerstroom Rentmeesters Grondgebruiker Insentief Skema. Agri SA was suksesvol met die indiening van ‘n besigheidsvoorstel vir die Projek vir ‘n tydperk van drie jaar en dit geskied binne die raamwerk van die Uitgebreide Openbare Werke Program van die Departement van Omgewingsake, meer spesifiek die Werk vir Water Program. Lees meer |