Boere gaan geen geldelike hulp van die regering se kant af kry om hulle deur die droogtekrisis te help nie. Inteendeel, die boodskap van die regering af is dat die boere moet leer aanpas en anders begin boer.
Hierdie boodskap is afkomstig van Nomvula Mokonyane, minister van water en sanitasie. Sy het Sondag by ‘n inligtingsesseie in Johannesburg oor die waterkrisis en droogte gepraat.
Hierdie antwoord van die Minister kom na AgriSA verlede week die regering om hulp gevra het.
Klik hier om die volledige artikel te lees.