Vrystaat Landbou veroordeel alle misdaad op plase |
Alle misdade op plase moet ten sterkste veroordeel word, en landelike veiligheid moet prioriteit geniet. Dit is die verantwoordelikheid van die Regering en die Polisie om toe te sien dat alle landsburgers van Suid-Afrika veilig is en nie in vrees hoef te leef nie – en dit geld ook vir landbouers. |
April world food prices below last year’s |
The Food and Agriculture Organisation (FAO) reported a 1,6% drop in its Food Price Index (FPI) in April, compared to March this year. |
Wyndruifoes belowend ondanks uitdagende seisoen SUID-AFRIKAANSE WYN: OESVERSLAG 2014* |
Ondanks ʼn uitdagende seisoen gekenmerk deur hoë, en soms ontydige reënval, verwag die Suid-Afrikaanse wynbedryf ʼn gemiddelde grootte wyndruifoes van goeie gehalte, met uitskieter-oeste in veral die kusstreke. Dίt volgens VinPro, die verteenwoordigende organisasie vir sowat 3 600 Suid-Afrikaanse wynprodusente en kelders. |