Economic week ahead: SA trade, Africa’s inflation |
All eyes will be on China’s PMI and a European Central Bank meeting while awaiting updates on SA’s trade and African countries’ inflation numbers. |
Taai straf vir dié wat vlei vernietig |
So lyk die Balamhlanga-vleiland op die Makatini-vlakte nou nadat die bewaringsorganisasie Ezemvelo kontrakteurs aangestel het om dit te dreineer. Die staatsamptenare, ingenieurs en konsultante wat by die vernietiging van die Balamhlanga-vleiland (in die Pongola-opvangsgebied) op die Makatini-vlakte betrokke was, kan tot tien jaar tronkstraf of ’n boete van tot R10 miljoen opgelê word as hulle aan omgewingsoortredings skuldig bevind word. |
Brandstofpryse: Slegte nuus op vooraand van skoolvakansie |
Op die vooraand van die skoolvakansie kry verbruikers die slegte nuus dat petrol met tot 31c per liter duurder word. |
Armoede en onrus gaan volg op die 50% grondgrypplan |
Graan SA sê die minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming se voorstel om die helfte van elke plaas vir die werkers te gee en geen vergoeding aan die eienaars te betaal nie, sal onmiddellik ‘n voedselkrisis veroorsaak. Dit sal ook voedselpryse die hoogte laat inskiet, tot hoër inflasie lei en stygende rentekoerse tot gevolg hê. |
Swart boere verwerp ook nuwe plan vir plaasgrond |
Die omstrede voorgestelde grondhervormingsplan van Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, word nie net deur wit landbou-unies verwerp nie. Ook swart boere sê nee daarvoor – en die ANC dra ook nie behoorlik kennis daarvan nie. |
Werksverliese ‘niks nuuts’ |
‘Net deel van groter pakkie wat impak op bedryf het’ Werksverliese in die landboubedryf is nie ’n moontlikheid net weens die jongste regeringsvoorstel oor grondhervorming nie. |
Miljoene hektaar grond onbenut |
Die laaste week of twee is voedselsekuriteit op verskeie konferensies in Afrika bespreek, asook metodes om Afrika se landboupotensiaal te ontwikkel en goedkoper en groter volumes voedsel te produseer. |
AU summit closes with call to modernise agriculture |
The African Union Summit has ended in Equatorial Guinea with a call to modernise agriculture to ensure growth and sustainable development in the continent. |
Russia ‘threatened’ by Ukraine/EU trade agreement |
Russia ‘threatened’ by Ukraine/EU trade agreement Brussels Ukraine signed an historic free-trade agreement with the European Union on Friday… |
Game farming a “no brainer” for tourism and conservation |
Game farming on marginal land is a “no brainer” in terms of optimal land use says newly-appointed South African minister of tourism Derek Hanekom. Speaking at the opening of the 13th annual Absa Kirkwood Wildsfees Hanekom said game farming helped promote tourism into the Sundays River Valley and other areas where the environment and land was not suited to intensive livestock farming. |
Stygende grondpryse ‘keer insolvensie’ |
Hoewel die verwagte groeikoers in Suid-Afrika net in die omgewing van 1% al wees, bly grondpryse styg en sal dit na verwagting in die volgende 4 tot 5 jaar jaarliks met tussen 7% en 10% toeneem. |
Approach to climate needs crisp change |
If the world is to solve the climate-change crisis, we will need a new approach. Currently, the major powers view climate change as a negotiation over who will reduce their CO2 emissions (mainly from the use of coal, oil, and gas). |