Boere moet markwaarde betaal word vir die grond wat die staat by hulle wil vat. Dít volgens Agri SA wat sê geen boer moet slegter daaraan toe wees nadat sy plaas onteien is nie. – Video
‘Staat sal moet begroot vir onteiening’ 2015/07/30
 Agri SA ondersteun die Wetsontwerp op Onteiening, maar met voorbehoud.
Landbou-fokus: Agri SA en ander belangegroepe se parlementêre voorleggings oor die onteieningswetsontwerp: 
Annelize Crosby – adviseur, reg- en grondsake en parlementêre skakeling, Agri SA
Farm and Forestry Sector Wage Hearings in August2015/07/30
Department of Labour
The department of labour has issued the dates on which the first Farm and Forestry Sectors public hearings will be held.
Share This