Agri SA mediaverklaring: Agri SA ewe bekommerd oor die ekonomie Agri SA media release: Agri SA equally concerned about economy |
"Dit verg nie buitengewone kennis en insig om te verstaan dat die ekonomie tans deur ernstige gebreke gekenmerk word nie", sê Johannes Möller, president van Agri SA. Möller sê dat stagflasie duidelik, soos by tye in die verlede, weer aan die orde is met die Suid Afrikaanse ekonomie wat met minder as 2% vanjaar kan groei en inflasie wat neig om die inflasieteikens van die Reserwebank wesenlik te oorskry. |
DAFF MEDIA STATEMENT: DAFF REPRESENTED AT THE OIE 82ND GENERAL SESSION |
The Department of Agriculture, Forestry and Fisheries (DAFF) is proud to announce that Dr Botlhe Michael Modisane, who was elected a member of the World Organisation for Animal Health (OIE) Council two years ago, was nominated and elected to Vice- President of the World Assembly at the 82nd general session. Dr Modisane is responsible for Animal Production and Health at the department of Agriculture, Forestry and Fisheries. |
CFU Calling |
The latest newsletter form the CFU, Zimbabwe |
Verkope van botter en kaas styg skerp |
Die verkope van botter en voorafverpakte kaas het in die 12 maande tot einde Maart 2014 skerp gestyg. |