Agri Wes-Kaap/Santam Landbou Jongboer van die Jaar 2014
Jaco du Toit van Meerlust Plase in Sandhills in die Breedevallei distrik is tydens ‘n geselligheid in Durbanville as die Agri Wes-Kaap/Santam Landbou Jongboer van die Jaar vir 2014 aangewys.
SA boere lewer vleis met ál minder vet
Die vetinhoud van beesvleis in Suid-Afrika het die laaste jare van 32% tot 13% afgeneem en skaapvleis se vetinhoud word ook minder.
Trompsburg-polisie soos blits uit die snelwegpatrollieblokke
‘n Dag nadat die polisie op Trompsburg ‘n snelwegpatrollie gekry het, het lede van dié eenheid hul eerste slag teen veediewe geslaan.
Farmers’ unions welcome efforts to prevent runaway fires along N3
Both Agri SA and TAU SA have welcomed the N3 Toll Concession’s (N3TC) efforts to prevent fires during the current fire season.
SA ekonomie op dun ys
Die ekonomie het vir die eerste keer sedert die 2009-resessie ingekrimp – hoofsaaklik weens swak mynbou- en vervaardigingsproduksie.
Share This