+ 27 53 832 9595
Land tenure to take centre stage at summit
Land tenure reform will take centre stage at a three-day National Land Tenure Summit in Johannesburg next week. The summit, which seeks to address the challenges facing land tenure reform in South Africa, is to be hosted by the Department of Rural Development and Land Reform.
‘E-tol te duur vir publiek’
Die enigste manier vir finansiering van die Gautengse hoofweë is deur die e-tolstelsel. Die heersende e-toltariewe is te duur vir Jan Alleman, meen Babalwa Ngonyama, hoof van die Black Business Council (BBC). Die Gautengse hoofwegverbeteringsprojek (GFIP) en ander rolspelers hou ’n maand lange beraad waarop die huidige e-tolmodel van vooraf geëvalueer moet word.
‘Karoo-skaliegas gelyk aan 40 keer Mossgas’
Ek is vol vertroue dat die proses wat ons volg, met die samewerking van almal, in die beste belang van Suid-Afrika sal wees. Kaapstad. – Selfs al sou skaliegasreserwes in die Karoo minder as 10% van bestaande ramings wees, sal die ontwikkeling daarvan steeds gelykstaande aan sowat 40 Mossgas-projekte wees.
Diefstal kos Eskom R4 miljard aan verlore krag
Kaapstad. – Diefstal van kragkabels en onwettige kragverbindings kos munisipaliteite en Eskom jaarliks sowat R4,4 miljard net aan verlore elektrisiteit. Dit dra daartoe by dat net sowat 60% van alle elektrisiteit wat in Suid-Afrika opgewek word enige inkomste inbring.
Groothandel-inflasie daal stadig maar seker
Die produsenteprysindeks (PPI) vir Julie is 8%, effens laer as die 8,1% wat dit in Junie was, maar ook hoër as die markverwagting van 7,9%. Die oorhoofse PPI is die inflasiekoers van finaal vervaardigde goedere en word ook geag as ’n aanduiding van of verbruikerspryse in die volgende maand sal styg of daal. Statistieke Suid-Afrika sê maand op maand het die PPI met 0,5% gestyg.
Geheime aanbod vir Agri Voedsel ‘afgehandel’
Wie agter die aanbod van R100 per aandeel vir Agri Voedsel sit, kon nog nie vasgestel word nie, maar dit is klaarblyklik afgehandel. Jean du Plessis, ’n portefeuljebestuurder van Sanlam Private Beleggings, wat die aankope namens die persoon of maatskappy gehanteer het, het bevestig dat die laaste aandele verlede week bekom is.
Mielie-oes groter, maar daar is minder koring
Gister het die nasionale oesskattingskomitee vanjaar se mielie-oes op 14,307 miljoen ton geskat – dit is 2% meer as die vorige skatting van 14,017 miljoen ton. Dit sal die grootste oes wees wat Suid-Afrika in 30 jaar gelewer het.
Is die landbousektor gereed?
Ondanks ’n formele nasionale strategie oor biobrandstof sedert 2007, sukkel die bedryf om tot meer as 2% van Suid-Afrika se brandstof by te dra en soos in ander wêrelddele te gedy.
‘Fair’ tariffs planned for water across SA
A NEW model of raw water tariff determination, which the Department of Water and Sanitation is working on, could bring a significant adjustment in tariffs countrywide if it is implemented. The aim of the proposed system would be to achieve greater equity in tariffs across the country.

Boer maak ’n plan oor toestand van landbou

“Ek glo die regering besef die belangrikheid van landbou. Dit is vir ons, net soos vir die regering, van uiterste belang om suksesvolle swart boere te vestig.” So sê Marius Groenewald, die voorsitter van Agri Hertzogville wat onlangs die derde keer as landbouvereniging van die jaar aangewys is.
Agri SA gee jong leiers ’n hupstoot
Agri SA het verlede week ’n leierskapsontwikkelingsprogram vir toetreders tot en mentors in die landboubedryf aangebied.
Twintig deelnemers van verskeie streke en bedryfsvertakkings het deelgeneem. Die program is aangebied met die finansiële ondersteuning van AgriSETA en die Universiteit van Pretoria as die diensverskaffer.
Landbouers, kenners sit koppe bymekaar op konferensie
BLOEMFONTEIN. – Van die skerpste verstande in die landbou-, sake- en sportwêreld kom twee dae hier byeen om te praat, redeneer en besin oor die antwoorde vir ’n bedryf wat die afgelope 20 jaar ’n drastiese ­afname in boeregetalle aanskou het. Oplossings vir boere, deur boere, is die idee agter Landbouweekblad se Oplossing vir die Landbou-konferensie wat op 30 en 31 Oktober in Bloemfontein gehou word.
The Investment Bill – an unconstitutional infringement on the right to property?
The investment bill purports to protect and promote investments, but, amongst other dubious things, it allows the state to deprive owners of their property without paying them compensation. Is this permissible in our law? Our Constitution draws a distinction between deprivation and expropriation of property rights. Expropriation occurs when the state dramatically interferes with an owner’s property rights. The state may only expropriate property for a public purpose or in the public interest.  It is also required to pay the owner compensation that is fair and equitable. For example, if private land stands in the way of building a new road, the state may expropriate this property as long as it compensates the owner. In essence, expropriation is a form of deprivation of property accompanied by compensation.
New bid to stem scrap metal exports
THE International Trade Administration Commission (Itac) will soon issue new guidelines for the compulsory sale of ferrous and nonferrous waste metals on the local market in its continuing effort to stem exports worth billions of rands each year. The new guidelines aim to stop scrap-metal dealers from exploiting loopholes in the preferential pricing policy issued by the Department of Economic Development last September.
 
Share This