Grondplafonne: Agri SA sal hof toe26/05/2015
Agri SA sal die regering se drasties gewysigde grondplafonvoorstelle tot in die hoogste hof beveg as dit daarop neerkom.
Mielie-oes dalk rapsie hoër danksy reën– 27-05-2015
Die positiewe uitwerking van laat reën aan die einde van Maart vanjaar het waarskynlik daartoe gelei dat die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes sowat 77 500 ton groter geskat word as voorheen.
Agri Trends– 22/05/2015
Why USA consumer spending, global bond markets and Greece impacts RSA producer prices!
Each agricultural commodity has its own distinguished global and fundamental factors influencing prices. Due to the impact of these factors, global grain and oilseed prices appears to be following a deflationary cycle trending lower.
Share This