+ 27 53 832 9595
Só styg dieselrabat in April – 27/03/2015
Die dieselterugbetaling wat boere ontvang, word van 1 April 2015 verhoog van R1,878 per liter tot R2,50 per liter op 80% van die toegelate dieselverbruik.
Onteieningswet lyk nou beter – Agri SA– 26/03/2015
ʹn Groot verbetering is te sien in die wysigingswetsontwerp op onteiening, sê Agri SA se beleids- en regsadviseur.
Reserve Bank takes harder stance as it warns of rate hikes– 27/03/2015
THE Reserve Bank’s monetary policy committee (MPC) warned on Thursday there may be a need for interest rate hikes, as the outlook for inflation has worsened.
Wat kan SA sitrus in 2015 verwag? – 27/03/2015
Die sitrusbedryf is besig om hom uit die somer-siësta los te wikkel. Verskeie pakhuise het reeds begin om satsumas, ’n sagte sitrusvariëteit, te verpak. So aan die vooraand van die sitrusseisoen gee bedryfsleiers hul vooruitsigte vir die 2015-seisoen.
Share This