+ 27 53 832 9595
Agri SA mediaverklaring:  Bemagtiging van vroue in die landbou – 25/05/2015
Dertig werklose vroue in die plaaswerkergemeenskap van Keimoes, in die Noord-kaap, het die afgelope jaar ‘n praktiese ondernemerskapkursus deurloop wat by hulle die hoop geskep het,  om op eie inisiatief, vir hulself, hul gesinne en hulle gemeenskappe ‘n beter toekoms te skep.  
Gesprek oor grond strompel – 23/05/2015
Agri SA sê dis g’n verrassing

“ AGRI SA WAS NOG ALTYD IN BEGINSEL DAARTEEN GEKANT. ”
Boere en die regering kan mekaar steeds nie vind oor die drasties gewysigde grondplafonne nie.
SA wynbedryf verbind tot sosiale opheffing– 22/05/2015
Die Suid-Afrikaanse wynbedryf bly daartoe verbind om die goeie vordering wat tot dusver gemaak is om sosio-ekonomiese uitdagings in landelike gebiede aan te spreek, te versnel deur ’n holistiese benadering, vennootskappe en samewerking met die regering.
Unions’ dispute may spur strike in sugar sector– 25/05/2015
UNIONS in the sugar industry are due to lodge a dispute with employers on Wednesday, amid fears of a strike that would cripple the struggling R12bn industry.
Minister to meet with US representatives over AGOA– 22/05/2015
Trade and Industry Minister Rob Davies says he will meet with US representatives at the beginning of June in France, to negotiate a trade agreement, intended at a stronger flow of South African poultry export products to the West.
Share This