+ 27 53 832 9595
Gronddebat gaan mank aan kundigheid en realisme
“Soos wat ook tydens die debatvoering tydens die begrotingsrede oor landelike ontwikkeling en grondhervorming hierdie week die geval was, bly die aanklag dat die huidige groep blanke boere grond gesteel het lewendig in verskeie kringe waaronder die EFF” sê Johannes Möller, President van Agri SA.
Swaar reën, sneeu in Wes-Kaap verwag
Swaar reën, oorstromings, sneeu en ontwrigting kan in die Wes-Kaap verwag word.
‘Grondbesit-wet rampspoedig vir ekonomie’
Die ANC hou vol voorgestelde konsepwetgewing oor grondhervorming is om stabiliteit te verseker, maar kenners meen dit kan rampspoedig wees vir die ekonomie.
Land reform: Namibia 27%, South Africa 8%*
Arid neighbour’s land reform policy seems to work better than SA’s.
Mielieprys nou laer as produksiekoste
’n Oorvloed mielies druk die prys af, wat boere laat kopkrap oor hul bemarkingsopsies.
Regering eis R13 m. vir plase; kry terugslag
Die regering wil R13 miljoen terughê wat hy na bewering te veel vir sewe plase betaal het, maar het intussen ’n terugslag op sy regspad beleef.
‘G20-lande moet op groei en werkskepping fokus’
Regerings sal strukture en beleid moet verander in ’n poging om inklusiewe groei, werkloosheid en ekonomiese stabiliteit teweeg te bring.
Share This