Boere gestraf omdat skelms BTW misbruik |
Die regering dreig om boere se BTW-vergunning op insetprodukte weg te neem omdat daar glo grootskaalse bedrog met die stelsel is. |
Wil jy grond koop? Sê ras! |
Voornemende grondkopers in Suid-Afrika sal hul ras, geslag en nasionaliteit moet registreer as ’n wetsontwerp daaroor ingestel word. |
Sindikaat skaapdiewe vasgetrek |
’n Sindikaat skaapdiewe in die Vrystaat het hul moses teëgekom nadat hulle ‘n boer se skape wreed doodgeslaan en keelaf gesny het. |
Nkwinti laws will not solve crisis |
RURAL Development and Land Reform Minister Gugile Nkwinti emphasised during his budget vote speech last week that stability and conformity with the constitution are central to government land reform policy. And as proof of its determination to press on with the process, which has fallen well short of the state’s self-imposed targets, he pointed to five pieces of draft legislation his department intends passing this year. |
Unieke name van SA kry vir die eerste keer beskerming |
Skaapboere van die Karoo is verheug dat die woord “Karoolam” in Europa beskerming gekry het. |