Werkloosheid neem toe oor minder boere |
Die hoogste werkloosheidsyfer in die land se geskiedenis is onder meer te wyte aan die afname in die aantal kommersiële boere. |
Satelliete gaan veediewe uitwys |
Satelliet-tegnologie kan die lewe vir veediewe in die Oos-Kaap moeilik maak, aldus mnr. Willie Clack van die RPO. |
STATEMENT OF THE MONETARY POLICY COMMITTEE |
Since the previous meeting of the Monetary Policy Committee, inflation has breached the upper end of the target band and is expected to remain outside the target for some time. |
Boere stap weg met meer as R1,5 miljoen se pryse!! |
Die wenners van die Presisieplanterkompetisie wat deur Monsanto aangebied is in samewerking met Cerealis Precision® is pas aangekondig tydens ‘n glansgeleentheid in Sandton. Verskeie mense uit die landboubedryf het gedeel in die opwinding en kon sien hoekom DEKALB®-boere altyd wenners is. |