Ramphulp moontlik oor droogte in KZN? – 23/01/2015 |
Vee vrek op strepe in die noorde van KZN en veral klein- en bestaansboere het hulp dringend nodig vanweë die droogte. |
Wolmark styg met 3% – 22/01/2015 |
Die wolmark het sy nek dik gemaak en met meer as 3% verbeter. |
Eskom troubles taking spark out of GDP growth – 22/01/2015 |
South Africa’s inability to grow its power supply capacity was placing an enormous amount of strain on the economy as a whole. |
Brandstofpryse: Sterker rand is goeie nuus vir motoriste – 23/01/2015 |
Die rand het oornag versterk tot vlakke teenoor die euro en pond wat die geldeenheid meer as ’n jaar laas gesien het. |
Wine farmers plead poverty – 22/01/2015 |
Wine farmers and producers are simply not making enough money and are therefore not planting any new vines, according to VinPro CEO Rico Basson. |