Ondeurdagte voorstelle oor grond onaanvaarbaar
“Voorstelle oor die verpligte afstaan van 50 persent van landbougrond deur boere aan plaaswerkers soos deur die Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, minister Nkwinti verwoord, toon eienskappe van wat in Zimbabwe gebeur het”, sê Johannes Möller, president van Agri SA. 
Oorstromings dreig in Wes-Kaap omdat damme vroeg reeds vol is
Wes-Kapenaars kan hulle regmaak vir oorstromings aangesien groot opgaardamme reeds vroeg in die winter-reënseisoen gevaarlik vol is.
Minister aan boere: ‘Beloftes maak skuld’
Senzeni Zokwana, minister van landbou, bosbou en visserye, gaan nie beloftes maak wat hy nie kan nakom nie.
Stygende grondpryse ‘keer insolvensie’
Stygende grondpryse veroorsaak dat boere nie meer insolvent kan raak nie, meen een van Suid-Afrika se grootste boere.
Share This