+ 27 53 832 9595
Brande: Grondeienaars moet wet ken– 29/05/2015
’n Weghol-brand is vir enige boer ’n nagmerrie en saai voor die voet verwoesting – weiding, heinings, droë lande, strukture, masjinerie en toerusting. Hier is alles wat boere moet weet, van die Brandwet tot versekering.
Cold front expected to hit South Africa this week – 02/06/2015
Temperatures are expected to drop as the winter cold front sets in across the country this week, the SA Weather Service said.
Sybokhaar Markverslag Katalogus: 2015/06
Die voorlaaste veiling van die 2015 somerseisoen het vandag plaasgevind, met 96 112kg wat aangebied is. Die aanbod het uit goeie kwaliteit individuele skeersels bestaan, met 92% van die aanbod wat van die hand gesit is.
Mei 2015 NWKV Nuusbrief
2015-NWRPO KONGRES UITERS SUKSESVOL – 01/06/2015
Die Noordwes Rooivleisprodusente-Organisasie (NWRPO) Kongres wat in samewerking met die hoofborg, NWK Beperk op 26 en 27 Mei 2015 te Klondike Lodge, Vryburg aangebied is, was uiters suksesvol.
ADJUSTMENT TO THE FUEL PRICES: WEDNESDAY, 03 JUNE 2015
Voëlgriep tref VSA se pluimveebedryf– 01/06/2015
Die ergste uitbreking van voëlgriep nóg het die VSA se pluimveebedryf getref. 
New AHS vaccine schedule– 30/05/2015
The Directorate of Animal Health will now enforce vaccination between June and October in the Western Cape’s African horse sickness-free zone, reports Dr Mac.
CrisisOnCall | Nuusbrief Junie 2015
Share This