Weer is goed vir tafeldruiwe – 19/01/2015 |
Meer tafeldruiwe van uitstekende gehalte is tot dusver in dié seisoen geoes, sê die Suid-Afrikaanse Tafeldruifbedryfsliggaam (Sati). |
’n Vet gelukskoot vir die SA ekonomie – 19/01/2015 |
Olieprysdalings van meer as 50% is skaars, en nog skaarser as dit nie net ’n paar maande duur nie. |
Energie: Boere kán help, maar staat sloer – 19/01/2015 |
Boere se krag-planne hang in die lug terwyl Suid-Afrika kreun weens die heersende energietekort. |
Rain tames fire in Hemel-en-Aarde Valley – 16/01/2015 |
Unseasonal rain has helped to prevent a run-away fire in the Western Cape’s Hemel-en-Aarde Valley from doing damage to farms. The fire started on Wednesday afternoon (January 16) near Hawston. |
|