President Zuma assents to the Labour Relations Amendment Act
President Jacob Zuma has, in terms of section 84(2)(a) of the Constitution of the Republic of South Africa, 1996, assented to the Labour Relations Amendment Act, 2004 (Act No.6 of 2014).
Massmart sells over 100 smallholder crops
Massmart Holdings, South Africa’s biggest food and goods wholesaler, says it has successfully linked more than 100 farmers into formal retail. 
Eskom: Ramp dreig landwyd
Eskom is so ver agter met instandhoudingswerk dat al hoe groter onstabiliteit van sy kragstasies ’n ernstige bedreiging vir die land begin inhou.
Gwede prys boer
Andries Pienaar, ’n skaapboer van die Colesberg-distrik, het op ’n byeenkoms van kommersiële en opkomende boere in Johannesburg ’n spesiale dankie gekry van Gwede Mantashe, die ANC se sekretaris-generaal.
Tekort aan OBP se entstowwe
’n Tekort aan sekere entstowwe kom landwyd voor en volgens OBP sal voorraad eers weer in Oktober beskikbaar wees.
Share This