Dís ’n plaas, dís ’n hoewe, dís ’n moord – 16/03/2015
Die polisie het sy definisie van ’n “plaas” en “hoewe” en wat as ’n plaasmoord geklassifiseer kan word, verander – daarom verskil sy eie statistieke hieroor.
Aartappels herstel, wortels duik– 16/03/2015
Vooruitsigte vir aartappelboere is beter, maar wortelboere gaan gebuk onder laer pryse weens ’n ooraanbod op die mark.
Shell gets cold feet on SA shale 15/03/2015
MULTINATIONAL oil and gas company Royal Dutch Shell is pulling its top shale-gas man out of South Africa, an indication that companies are growing increasingly frustrated with government delays over shale-gas legislation.
SA SUIWELKAMPIOENSKAPPE MAAK GESKIEDENIS
Suid-Afrikaanse suiwelprodukte is van uitsondelike gehalte.  Dit is die algemene terugvoer van die 61 beorrdelaars wat aan die 2015 Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe, geborg deur DuPont, deelgeneem het. 
Share This