+ 27 53 832 9595
ASUF Media Statement: ASUF Plenary meets to elect new leaders and chart the way forward
Agri-sector Unity Forum (ASUF) held an Extraordinary Plenary on the 8th of July 2014. Following the milestone  1st ASUF Policy Conference earlier in the year and the subsequent untimely passing of the Chairperson of ASUF, Ms Ntombi Msimang, a Special ASUF Plenary was called to determine the way forward and elect new leadership. Prof Mohammad Karaan facilitated the meeting and indicated the challenges facing ASUF.
Tobacco farmers want their voices heard
Representatives of tobacco growers across the continent have called on governments to include them in policy discussions that will have a direct impact on their lives. Francois van der Merwe, CEO of the Tobacco Institute of Southern Africa joins CNBC Africa to explain more.
Dagbreek: Onderhoud – Francois van der Merwe
Die afgelope week is daar berig dat die polisie in Polokwane, beslag gelê het op onwettige sigarette ter waarde van sowat 3,5 miljoen rand. Ons praat met die voorsitter en uitvoerende hoof van die Tabakinstituut van Suider-Afrika, Francois van der Merwe, oor die handel van onwettige sigarette.
AVCASA:  Verantwoordelike bestuur van ou plaagdoders en lee plastiekhouers
Terwyl ons wag vir die goedkeuring van die industrie afvalbestuursplan, wil AVCASA graag vir boere raad gee oor die omgewingsverantwoordelike wegdoen van uitgediende plaagdoders en leë plastiek plaagdoderhouers met die ondersteuning van geregistreerde gevaarlike afval bestuursmaatskappye en aanbevole plastiekverwerkers
Steun ná veldbrande in Griekwaland-Oos
Na die veldbrande in Griekwaland-Oos is boere met skenkings oorval, en die aansoek om nasionale rampgebied vorder fluks.
Diewe pluk vere van volstruise
Dit is moontlik dat ’n sindikaat betrokke is by die jongste voorval van vere-plukkery van volstruise, het Piet Kleyn, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Volstruissakekamer, Woensdag aan Die Burger gesê.
Share This