Klimaat verg tegnologiese skuif – 2015/09/15 |
’n Tegnologiese skuif en die verandering van gewasse in sekere gebiede is nodig om die landbou vir klimaatverandering aan te pas. |
Positive attitudes win the day for young farmers – 2015/09/11 |
The 2015 KZN Toyota Young Farmer of the Year was revealed at Kwanalu’s 17th annual congress in Pietermaritzburg on 10 September, with 33-year-old Anthony Goble taking top honours. |
Take climate change seriously — SACAU – 2015/08/03 |
This was the leading subject in Mahe, Seychelles, where the Southern African Confederation of Agricultural Unions (SACAU) held their annual conference recently. |
Hoenders: VSA raak keelvol vir leë beloftes– 2015/09/14 |
Selfs Suid-Afrikaanse rolspelers waarsku nou dat die Obama-regering in die VSA keelvol raak omdat hy steeds nie ’n hoendervelletjie tariefvry na Suid-Afrika kon uitvoer nie. |
Fall in local gross domestic expenditure in second quarter – 2015/09/15 |
SPENDING in the economy contracted in the second quarter for the first time since the fourth quarter of 2013, reflecting tough local economic conditions. |
VL VKB Veiligheidslessenaar/FSA VKB Safety Desk: Twee plaasaanvalle in VS voorkom |
Uitstekende samewerking tussen landbouers van Zastron en die SAPD het Sondag, 13 September 2015, tot die afweer van moontlik twee plaasaanvalle bygedra. Die Vrystaat Landbou (VL) en VKB Veiligheidslessenaar is in kennis gestel dat ’n landbouer van die omgewing Sondagoggend vier mans wat verdag gelyk het na sy huis, op grond wat uitgehuur word, sien loop het. Hy het alarm gemaak, en die plaaslike veiligheidsnetwerk is geaktiveer. |
Agri Trends – 11 September 2015 Oilseed prices to be supported by weakening Rand |
The global trade in the total oilseeds complex recorded lower prices over the past week in comparison to the average prices for August. Vegetable oils (such as rapeseed oil and palmkernel oil) and oilseeds (such as sunflowerseed and rapeseed) however did not experience these record low prices. |