| Boere moet ‘toegewyd aan SA wees’ – 13/03/2015 |
| Dis elke boer se plig om homself te vra of hy positief en toegewyd is aan Suid-Afrika. Indien nie, moet hy dalk nie in die landboubedryf wees nie. |
| Grond: Sagtevrugte het knap ‘DIY’-plan – 13/03/2015 |
| Oor een ding moet jy vanjaar seker wees wanneer jy in jou bakkie klim en na enige landbouverwante geleentheid ry: Jy gaan ’n mening oor grondhervorming moet hê. |
| VSA se hoenderboere gee nie bes – 13/03/2015 |
| Die Amerikaanse pluimveebedryf is steeds die hoenders in vir sy Suid-Afrikaanse eweknie. |
| Mines turning our farms to dust – 13/03/2015 |
| Limpopo farmers are feeling powerless as the minerals department greedily consumes agricultural land and with it, the water supply |



