Mandela dag is nie “besigheid soos gewoonlik” nie – dit is tyd om na te dink – 2015/07/13 |
"Met Mandela-dag, wat ons binnekort op 18 Julie vier, word ons weereens herinner aan die fenomenale leierskap wat hy getoon het en die mate waartoe dit oor die wêreld heen erken word,” sê Johannes Möller president van Agri SA. “Gegewe die huidige situasie van wydverspreide armoede en werkloosheid in ons land, onthou ons ook dat Mandela gestaan het vir “die reg op lewe”. Hierdie is ‘n basiese mensereg wat dwarsoor die wêreld eerbiedig word. |
Maltakoors kan Karoo-boere lamlê– 2015/07/13 |
As die “uiters gevaarlike” Maltakoors sou versprei, kan dit Karoo-boere finansieel lamlê. |
Ysig koud, maar boere soek reën– 2015/07/13 |
Die ysige koue is hier, maar waar is die harde reën en dik sneeu? |
Low ceilings lead to more farm land for redistribution– 2015/07/13 |
THE policy decision to create ceilings on the size of farms that can be owned in SA is based on scientific research, Rural Development and Land Reform Minister Gugile Nkwinti has insisted. |