Loopbane: Landbou bied baie geleenthede benewens boer
Loopbaanvoorligting moet uitgebrei word en bedryfsektore moet meer proaktief word in die bevordering van loopbane, sê Nico Groenewald, hoof van landbousake by Standard Bank.
Sitrusgroep wil meer opkomende boere ontwikkel
Die Sondagsrivier-sitrusmaatskappy (SRCC) wil oor die volgende vier jaar plaaseienaarskap deur opkomende boere in die Oos-Kaap tot 30% bevorder – en om dié doel te bereik het hulle ’n nuwe direkteur van ontwikkeling aangestel.
Zokwana soek ‘radikale transformasie’
Klem is weer geplaas op die landbou om sowat 1,3 miljoen werksgeleenthede teen 2019 te skep.
Wildbedryf soek nuwe regulering
Bestaande wetgewing vir die wildbedryf is deesdae grootliks uitgedien, sê dr. Gert Dry, voorsitter van Wildbedryf SA.
Cabinet warns on copper theft
Copper thieves will be shown no mercy, Cabinet vowed on Thursday.  “The law enforcement agencies will ensure that those arrested face the full might of the law,” Communications Minister Faith Muthambi told reporters in Pretoria, following the executive’s fortnightly meeting the day before.
100 new land claims received since last week
Government has received roughly 100 new land claims since last week when the process reopened for five years, chief land claims commissioner Nomfundo Gobodo said.
Busa fears ‘erosion of confidence’ in SA
URGENT action is needed to save the economy from another sovereign credit downgrade that would make South Africa less attractive for investment, and increase borrowing costs, local big business warned on Tuesday.
Share This