| Agri SA is involved in the development of new entrants to the agricultural sector – 11/03/2015 |
| Gesamentlike mediaverklaring / Joint media release: Agri SA & AfriForum – 09/03/2015 |
| Die burgerregte-organisasie AfriForum en die landbou-organisasie Agri SA het vandag in Pretoria ʼn samewerkingsooreenkoms onderteken ter bevordering van gemeenskapsveiligheidsinisiatiewe in landelike- en dorpsgebiede, sonder om mekaar se onderskeie werkterreine te betree. |
| Boere en polisie vat rowers vinnig vas – 06/03/2015 |
| Vyf boewe het hul rieme vinnig styfgeloop nadat hulle ʹn padstal naby Ventersburg wou beroof. |
| Plan sneuwel om werk in landbou te skep – 09/03/2015 |
| Die groot plan om een miljoen hektaar grond in produksie te bring, het gevou. |



