+ 27 53 832 9595
Agri SA mediaverklaring 6 Februarie 2015:  Agri SA doen ‘n beroep op President Zuma om reguit te praat tydens sy jaarlikse Staatsrede – 06/02/2015
Die kantoor van President Zuma het insette en voorstelle versoek oor aangeleenthede wat belanghebbendes vir hulself en vir die welsyn van hul gemeenskappe belangrik ag en in ag  geneem behoort te word vir sy  Staatsrede (SONA) wat op 12 Februarie 2015 gelewer word.  Vir dié doel het Agri SA ‘n brief aan die president gerig wat as bylaag ingesluit is.
Grond: Plan sal krisis ontketen – 08/02/2015
Beperking van besit sal ‘katastrofies wees en voedselsekerheid kelder
Uitgedorde mielelande raak álmal se sak -09/02/2015
Suid-Afrikaanse verbruikers sal moontlik meer vir kos moet betaal indien dit nie binne die volgende tien dae wydverspreid reën nie.
RPO Bulletin – February 2015
Nasionale Veediefstal Voorkomingsforum vergader Verskeie aangeleenthede het onder die soeklig gekom tydens die laaste vergadering van die Nasionale Veediefstal Voorkomingsforum.
CrisisOnCall | Nuusbrief – Februarie 2015
Die afgelope tyd praat mense al hoe meer van die toestand in en van die land. Almal is bekommerd. Dit is politieke en ekonomiese druk, beurtkrag, ens. Dan kom die vertroosting, “dit sal nie met my gebeur nie”. Die realiteit is dat elke persoon dink dit gaan net met sy buurman gebeur, maar ons is ook iemand se buurman!
Share This