+ 27 53 832 9595
AGRI NW  JONGBOERKONFERENSIE ‘N “MOET” VIR ALLE VOORUITSTREWENDE PRODUSENTE – JONK EN OUD! – 24/03/2015
Agri NW se jaarlikse Jongboerkonferensie word in samewerking met die hoofborg, NWK aangebied met die tema:  “Die lewe in grond”.  Jongboere en hul gades sowel as ander belangstellende produsente sal by hierdie geleentheid opnuut bemagtig en toegerus word met intydse inligting en kennis wat hul in staat sal stel om meer volhoubaar en mededingend te produseer.
Groot brandskade by aanleg vir sybokhaar – 09/04/2015
ʹn Gedeelte van Gubb & Inggs se aanleg vir die verwerking van sybokaar op Uitenhage is in puin gelê.
Geen keer aan SA makadamias! – 08/04/2015
Suid-Afrika gaan sy posisie as die wêreld se grootste produsent van makadamias verder verstewig.
The Jacaranda Agricultural Show under new helm– 24/03/2015
Mrs Petro Ferreira, a well-known and highly-respected stalwart in agricultural circles, has been appointed by Tshwabac, owners of the Jacaranda Agricultural Show, to manage its flagship event which will be hosted at the Tshwane Events Centre’s show grounds on 26-29 August 2015.
AMT SUID-AFRIKAANSE AGRIVOORUITSKOUINGS KONFERENSIE 2015 – 19/03/2015
Landbou in Suid-Afrika post 2020: ‘n Tegnologiese, Politieke-, Hulpbron- en Markperspektief
Die vyftiende AMT Suider-Afrikaanse Agrivooruitskouingskonferensie vind plaas op 29 September 2015 by WNNR konferensiesentrum in Pretoria. Produsente,  produsente-organisasies, banke, universiteite, regeringsbesluitnemers, agribesighede en die media sal die konferensie bywoon.
Share This