+ 27 53 832 9595
Agri SA mediaverklaring: Plaasaanvalle moet afwaarts bestuur word – 2015/09/08
“Die publiek, regering en boerderygemeenskappe moet van elke plaasaanval kennis neem, sodat die vlak van bewustheid hieromtrent tot beter beleid, optrede en sorgsaamheid kan lei, waardeur die voorkoms hiervan drasties afwaarts bestuur kan word”, sê Kobus Breytenbach, voorsitter van Agri SA se Landelike Beveiligingskomitee, na aanleiding van drie voorvalle die afgelope paar dae.
S.AFRICA IS PASSING THROUGH A DIFFICULT PERIOD: MINISTER DAVIES – 2015/09/07
South Africa’s Minister of Trade and Industry, Rob Davies has conceded that Africa’s second largest economy was passing through a dark phase calling on credit providers not to take advantage of consumers.
Agri Limpopo mediaverklaring: Bek-en-klouseer uitbraak in Zimbabwe – 2015/09/07
Dit is vir die uitvoerbedrywe van landbou in Limpopo van grootste belang dat Suid Afrika sy siektevryestatus sal behou. Vee en wild lewer ’n aansienlike bydrae tot boerdery-inkomste in die provinsie.
Farm attacks not only aimed at white farmers – FSA  – 2015/09/07
Farm violence and murders were not aimed at white farmers only, according to Dr Jane Buys, Free State Agriculture (FSA) safety analyst. FSA and AfriForum surveys showed that farm workers are increasingly being targeted by criminals. 
RPO Bulletin September 2015
Share This