Die beste van die bestes |
Agri SA wens Sakkie van Zyl, Agri Noordwes se finalis, geluk met die besondere prestasie om aangewys te word as die 2014 Toyota SA/Agri SA Jongboer van die jaar. Hy is, Vrydagaand, aangewys as die beste van die bestes uit agt finaliste na ‘n intensiewe beoordelingsproses. “‘n Besondere kenmerk van Sakkie is sy positiewe denke en sy energieke passie vir die landbou. Hy is ‘n waardige rolmodel vir ander toetreders tot die landbou om na te volg” sê dr Theo de Jager, voorsitter van Agri SA se Algemene Sakekamer |
’n Boer maak ’n plan |
Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, beskryf Agri SA se voorgestelde raamwerk vir grondhervorming as ’n “pragtige plan”. Albertus van Wyk het probeer uitpluis wat die minister so opgewonde maak. |
Nuwe direkteur vir Senwes |
Mnr. Joe Maswanganyi beklee vanaf 1 Oktober die pos van uitvoerende direkteur van strategie, lewens-vatbaarheid en korporatiewe dienste by Senwes. |
El Niño clouds summer weather forecasts |
The approximately 66% chance that an El Niño event is going to develop this coming summer is reportedly making it difficult for meteorologists to gain a clearer picture of weather patterns for the season. |
South African policies help reduce poverty, says World Bank report |
SOUTH Africa’s fiscal policies lifted 3.6-million people out of poverty in 2010-11, a World Bank report has found. |
ASUF’s VIEWS ON FARMWORKER EVICTIONS |
The Agriculture Sector Unity Forum (ASUF), comprising of all the national formations of primary agriculture, was invited to participate and address a meeting held under the auspices of deputy president, Mr Cyril Ramaphosa, on Saturday, 1 November 2014 in Paarl. At this meeting ASUF, represented by its chairman Mr Japie Grobler and Ms Annelize Crosby, highlighted issues relevant to the context within which agricultural development and the upliftment of farmworkers and their families should be addressed. |